Stalletjies

Noem dit deli-styl of ‘slowfood’, nes jy wil, maar hier word nie jou tipiese fees kos voorgesit nie! Dis alles tuisgemaak, met ‘n tikkie flair!
Artistiese kaasbord, roosterkoeke met gourmet vulsels, tuisgemaakte roomys, slaaie, fynproewer soet happies, van koffie tot wyn!

Jy mag dalk spyt wees as jy ‘n piekniekmandjie saambring….

Vul asseblief die onderstaande vorm in as jy belangstel om ‘n stalletjie by hierdie jaar se Stilfees te hê.

Die aard van die stilfees is ‘n kreatiewe wegbreek van die alledaagse. Daarom vra ons dat u dit asseblief in ag sal neem met u produkte en uitstalling. Dink kreatief, kunstig, gourmet en uniek!

 

Stalletjie versoek

Naam en Van (verpligtend)

E-pos adres (verpligtend)

Selfoon nommer (verpligtend)

Produk (verpligtend)

Beskrywing (verpligtend)