volg ons bly op hoogte

Kunstenaars 2019

JVDR

Joshua na die Reën

Ons aan julle voor Joshua na die Reën - ons het al n hele paar keer onder die bome weggeraak in die diepe woorde van Joshua, begelei deur n vars perspektief op Afrikaanse musiek!

Kyk gerus na een van sy musiek videos ( geskiet baie naby aan waar Stilfees plaasvind ) en ons is seker dit sal jou hart se mond laat water vir nog!

https://www.youtube.com/watch?v=8kEmBXGVi60

Sneeubal Musiek

Op die Soete Sondag stel ons julle voor aan Sneeubal Musiek - hulle is n groep vriende met n diepe liefde vir musiek maak!

Hulle was gevorm in Bloemfontein en gaan nou orals heen om die musiek te saai wat in hulle harte blom!

Sneeubel
amiici (2 of 54)

Almero Jr Welgemoed

Sy musiek dra storie-lirieke en emosie. Hy is bekend vir sy skryfstyl en kragballades. Sy musiek is soms rustig, soms spanningvol, soms vol energie en emosie. Altyd uit sy hart uit.

Luister graag na een van sy snitte hier onder -
https://www.youtube.com/watch?v=dBE-KWPFBCQ

BrotherBrother

Ons stel julle voor aan die sielsroerende klanke van BrotherBrother!

Hulle atmosfeer sink dadelik in en maak mens wil stil fees.

Luister graag na n peusel happie van die klanke wat hulle gaan bos toe bring -

BrotherBrother_Feb_2018-83
Hannah_Foster_4

Hannah Foster

Ons stel julle graag voorstel aan Hannah Foster

Sy bring haar dromerige atmosfeer na die bome!

Luister graag

https://youtu.be/RjhxJbC0tRQ 

vir klein n peusel happie van haar musiek!

Liani Reynolds

Ons wil graag julle voorstel aan ons vriende wat gaan optree tussen die bome.

Ons is baie bevooreg om die soete klanke van Liani Reynolds te kan he by die Stilfees !

Liana
Drum

Djembe Drumming

Jaco Spies van Djembe Drumming gaan tussen die vertonings drumming sessions met die kinders doen. Ons hoop is dat elke kind sy ritme of lied sal begin ontdek. Hierdie is iets wat hulle nooit sal vergeet!!

Sien vorige jare se kunstenaars:   20182017  |  2016