Kunstenaars 2020

Roan Ash

Roan Ash

Roan Ash with his country-blues style is coming to entertain you at the Stilfees, 21 March 2020. With his warm personality and his passion for music, this is someone you would want to follow. Don't miss out!

Marica Barnard

Marica Barnard, 'n liedjies skrywer soos Koos du Plessis van ouds. Sy gaan in jou hart inkruip met haar egte stories. Deur die Winter, Stofpaaie, agter die Boegoebos gaan EkJyOns haar nuwe CD inasem saam met die Diamonds vir 'n Digter.

Marica Barnard
Loki Rothman

Loki Rothman

Die briljante kitaarspeler, liedjieskrywer en sanger kom Stilfees toe, 21 Maart 2020! Met sy verskeidenheid genres en hartlikheid gaan Loki ons kom wegvoer met sy klanke tussen die bome.

Douvoordag

Jattie en Ilse de Beer van Douvoordag is 'n egpaar wat jou op 'n avontuur sit om te ontdek wat regtig belangrik in die lewe is, sodat jy jou kosbare tyd en lewe op dit spandeer wat regtig saak maak. Hierdie sal jou hart en siel laat blom. Douvoordag

Douvoordag
String Therapy

String Therapy

String Therapy, this sibling duo is going to make your feet move, your heart sing and being amazed by their talent. Don't miss them!! 21 March 2020 @ Stilfees

You can expect lovely tunes chosen from a wide variety of genres (classical to jazz/contemporary) from their sweet strings duo of Violin, Guitar and sibling vocal harmonies .

Raziela Kosterman @StephenJohnathanKosterman String Therapy

Sien vorige jare se kunstenaars:  2019 | 20182017  |  2016